A - Z verse

Aan Haar
Alles Joune
ANNETTE
Beeltenis
Betowerde Hart
Blomme
Blommetjie van die Velde
Bring ons terug
Buigsaam soos die groenriet
By Jou Gevind
Dankie
Die Bruilof
Die Brug
Die Dag van Rus en Lof
Die Kakkerlak
Die Ligbaan op die See
Die Pad wat ons Loop
Die Rus van 'n Swerfling
Die Swerwer
Die Taal van die Wind
Die Trimgimfees
Die Tuin van Geluk
Die Weerklank van My Hart
Die Wind, die Maan en Sterreliggies
Die Wind se vroeë Boodskap
Dit is sy, my Beminde
Drome
Droom en Dink en Lag
Droombeminde
Eensame aande
Ek het gevind
Ek slaan my oë op na die berg
Ek stuur vir jou
Ek verlang
Ek was my Liefde trou
ELIZABETH MARIA
Emosies
Goud Silwer en Juwele
Great Colossus
Groei
Heaven
HESTER SUSAN
Hoe lank nog
In die winkelsentrum
Indispensable man
Is daar niks groter
Jesus redder saligmaker
Kronkelgange
Kyk en weet
Lentedrome
Lewe uit Liefde
Lief en Leed in Lewe
Liefde aan haar
Liefdesbande
Lieflingsbeeld
Luime
My Hart behoort aan Jou
My Noointjielief
Mymering in die Maanskyn
Na denke
Nuwe Lewe
O Droombeeld - Jy!
O Liefdeglans kom lei vir my
Onder groene Wilgerbome
Ongevraagde liefde
Onrus
Ons Erfenis - die plaas
Ontwaking
Rotskolos
Saans
Sirkelgange
Skelm spoor van altzheimers
Slingergang
Sluimerlewe
Smarte
Sonnestrale
Telkens as
U weg
Uurglas
Vandag
Vergange
Vergeet-my-nie.
Verlange
Vir jou
Vir M
Vreug in die Natuur
Vrygekoop
Waarom?
Wat is die lewe?
Wat nou?
Wederkoms
Woelinge
Wrok van Eeue

As ek die kruis aanskou

As ek my oog wend na die kruis
Dan voel my siel verbreek, vergruis.
Dit is die spieëlbeeld van myself
Soos God my sien uit hemelwelf
En voel ek hoe Sy deernis blik
Tot in my siel, my hart in mik.

As ek die skadubeeld aanskou
En ek die perspektief behou
Van die betekenis daarvan:
Dis God se alverlossingsplan;
Dan weet ek dis vir my gerig
My weë na die hemel rig.

As ek die kruis sien van ver af
Dan sien ek 'n geopend graf;
En weet Hy’t uit die dood verrys
Om my van die verderf te eis;
My lewe so aan God te wy
En so die sonde strik te my.

As ek my oog wend na die kruis
Waaraan Sy liggaam hang vergruis,
Weet ek dat deur sy wonde naak
Genesing ook my liggaam raak
Daar deur Sy lyde, strieme seer
Het Hy my lyding afgeweer.

Sien ek die kruis in geestesoog
Op Golgota geplant omhoog
Dan weet ek dat ek nimmermeer
My sondelas hoef aan te keer,
Maar al my laste op Hom plaas;
En ek die hemel erf, helaas.


Geskryf deur Joffie Janse van Rensburg op 06 Junie 1987



  Na Bo  
Geestelike verse

Werk en strewe
Terugkeer
Daar waar Jesus is
By die kruis verby
Vyf gladde klippe
Die groot ek is van toe en nou
Vreemd'ling, kind of erfgenaam
Die hemel
Die weg, die waarheid en die lewe
Hy sal jou lei
Verkondig jou God!
Waarin ek glo
Sing kanarie
Sien op God!
Waarheen?
Kyk verby!
Ruines in die vreemde
Ester
Die erediens
Gedenk hom so!
Geloof en lof
Verby die jare
Rebecca - die bruid
Aan U vader
Die lig van geregtigheid
Vissers van mense
Dink aan die beloftes
Tel die dae
Vyf vroue
Verandering
Die blinde sien
Net wat hy sê
Ken jy die Here?
Ons gebed: Ons weg
Ons daaglikse brood
Watter vrede?
'n Lofgedig
Die Jubeljaar!
Die geeste van gister
As jy in jou ....
Om vry te wees
O! Kom na my
Hy kom weer!
So te volg
Alleen tussen vele
Op die berg van voorsiening
Die woord van God
Hou vas aan jou geloof!
Die soom van sy kleed
Vir my die hemel
God's werk
God het vlees geword
Jou God is op die troon
Die skadu van die kruis
Ek wil sien
Hom te sien
'n Ark tot redding
Bly en dankbaar
Sonskyn, skadu, dag en nag
'n Pinkster gebed
Die naam bo almal
Krag uit gebed
Die waarde van lof
Die wind, die vuur, die taal
Die stem van God
Hervorm en herskep!
Tot God's beskikking
Kruis die kruispad
Wagter, hoe lank?
Oorwinning!
Praat met my!
Krag in geloof
Vier Kersfees!
Wat kom?
Hy leef!

As ek die kruis aanskou
Bou en wy jou huis
Die ewigheidsweg
Die kruis in die middel
Drie-enig God, almagtig
Duisternis
Emmanuel!
God se son en dou
Gods genadedaad
In die begin
In Gods teenwoordigheid
Jou soeke
Met hanekraai
My lied my dank
My visioen
'n Hoë priester
Ons hoë priester
Ook vir my
Reddingshoop
Sing sy ere
Soek en ontvang
Spore
Sy naam is Heer!
Twyfel
U my deel
Verganklikhede
Versoeking en vergif'nis
Wonder jy soms?