A - Z verse

Aan Haar
Alles Joune
ANNETTE
Beeltenis
Betowerde Hart
Blomme
Blommetjie van die Velde
Bring ons terug
Buigsaam soos die groenriet
By Jou Gevind
Dankie
Die Bruilof
Die Brug
Die Dag van Rus en Lof
Die Kakkerlak
Die Ligbaan op die See
Die Pad wat ons Loop
Die Rus van 'n Swerfling
Die Swerwer
Die Taal van die Wind
Die Trimgimfees
Die Tuin van Geluk
Die Weerklank van My Hart
Die Wind, die Maan en Sterreliggies
Die Wind se vroeë Boodskap
Dit is sy, my Beminde
Drome
Droom en Dink en Lag
Droombeminde
Eensame aande
Ek het gevind
Ek slaan my oë op na die berg
Ek stuur vir jou
Ek verlang
Ek was my Liefde trou
ELIZABETH MARIA
Emosies
Goud Silwer en Juwele
Great Colossus
Groei
Heaven
HESTER SUSAN
Hoe lank nog
In die winkelsentrum
Indispensable man
Is daar niks groter
Jesus redder saligmaker
Kronkelgange
Kyk en weet
Lentedrome
Lewe uit Liefde
Lief en Leed in Lewe
Liefde aan haar
Liefdesbande
Lieflingsbeeld
Luime
My Hart behoort aan Jou
My Noointjielief
Mymering in die Maanskyn
Na denke
Nuwe Lewe
O Droombeeld - Jy!
O Liefdeglans kom lei vir my
Onder groene Wilgerbome
Ongevraagde liefde
Onrus
Ons Erfenis - die plaas
Ontwaking
Rotskolos
Saans
Sirkelgange
Skelm spoor van altzheimers
Slingergang
Sluimerlewe
Smarte
Sonnestrale
Telkens as
U weg
Uurglas
Vandag
Vergange
Vergeet-my-nie.
Verlange
Vir jou
Vir M
Vreug in die Natuur
Vrygekoop
Waarom?
Wat is die lewe?
Wat nou?
Wederkoms
Woelinge
Wrok van Eeue

Vyf vroue

Een:          Sy lok hom na haar slaapvertrek,
                Die mooie, jonge slawe kneg,
                En toe sy hom wou nadertrek
                Neem hy van haar die vlug daar weg.
                Maar sy het tog sy kleed gegryp
                En teen hom dit as las gewys,
                Sy’t hom beskuldig van vergryp
                En hy is na die tronk verwys.

Twee:       Sy sien hom moeg op vlug geslaan
                En nooi hom om daar uit te wyk.
                So kan hy in haar tent ingaan
                Sodat sy vyand weg sal kyk.
                Selfs het sy dikmelk ingeskink,
                En toe hy vaak word en gaan slaap,
                Het sy haar van haar plan bedink
                En dryf 'n tentpen deur sy slaap.

Drie:         Sy soebat hom tog keer op keer –
                Waar kom sy wonderkrag vandaan;
                Die skone, die verleidster weer,
                Sy het 'n kontrak aangegaan.
                En op haar skoot sy haar gesny
                En so sy krag van hom laat wyk,
                En sonder oog so moes hy ly
                Maar veel het saam met hom beswyk.

Vier:         Sy het gebad en naak gegaan
                In soele somer middaguur,
                Sodat die koning haar sien staan,
                Ontwaak in hom begeertes vuur.
                In egbreuk her hy haar geneem –
                Haar man moes sneuwel in die veld.
                Die koning het sy siel vervreem
                En moes hom voor sy God vergeld.

Vyf:          Sy is betrap in owerspel –
                Miskien was hy reeds moeg vir haar.
                Die oordeel is oor haar gevel:
                Sy moet gestenig word – sawaar.
                Werp dan die een die eerste klip
                Wie meen hy het geen sonde meer;
                Het een vir een daar weggeglip:
                Gaan heen en sondig nou nie weer!


Geskryf deur Joffie Janse van Rensburg op 24 Augustus 1983



  Na Bo  
Geestelike verse

Werk en strewe
Terugkeer
Daar waar Jesus is
By die kruis verby
Vyf gladde klippe
Die groot ek is van toe en nou
Vreemd'ling, kind of erfgenaam
Die hemel
Die weg, die waarheid en die lewe
Hy sal jou lei
Verkondig jou God!
Waarin ek glo
Sing kanarie
Sien op God!
Waarheen?
Kyk verby!
Ruines in die vreemde
Ester
Die erediens
Gedenk hom so!
Geloof en lof
Verby die jare
Rebecca - die bruid
Aan U vader
Die lig van geregtigheid
Vissers van mense
Dink aan die beloftes
Tel die dae
Vyf vroue
Verandering
Die blinde sien
Net wat hy sê
Ken jy die Here?
Ons gebed: Ons weg
Ons daaglikse brood
Watter vrede?
'n Lofgedig
Die Jubeljaar!
Die geeste van gister
As jy in jou ....
Om vry te wees
O! Kom na my
Hy kom weer!
So te volg
Alleen tussen vele
Op die berg van voorsiening
Die woord van God
Hou vas aan jou geloof!
Die soom van sy kleed
Vir my die hemel
God's werk
God het vlees geword
Jou God is op die troon
Die skadu van die kruis
Ek wil sien
Hom te sien
'n Ark tot redding
Bly en dankbaar
Sonskyn, skadu, dag en nag
'n Pinkster gebed
Die naam bo almal
Krag uit gebed
Die waarde van lof
Die wind, die vuur, die taal
Die stem van God
Hervorm en herskep!
Tot God's beskikking
Kruis die kruispad
Wagter, hoe lank?
Oorwinning!
Praat met my!
Krag in geloof
Vier Kersfees!
Wat kom?
Hy leef!

As ek die kruis aanskou
Bou en wy jou huis
Die ewigheidsweg
Die kruis in die middel
Drie-enig God, almagtig
Duisternis
Emmanuel!
God se son en dou
Gods genadedaad
In die begin
In Gods teenwoordigheid
Jou soeke
Met hanekraai
My lied my dank
My visioen
'n Hoë priester
Ons hoë priester
Ook vir my
Reddingshoop
Sing sy ere
Soek en ontvang
Spore
Sy naam is Heer!
Twyfel
U my deel
Verganklikhede
Versoeking en vergif'nis
Wonder jy soms?