Hoofblad     
		                        
		                         
		 
www.gedigtebundel.co.za
		                 
		                     
		  
Geskiedenis
		       
		  
Kontak
		  
		 
		    
Lentelewe ---- Blye jeug ----.
Orals bring jy hoop en vreug,
Ook aan my het jy gegewe:
Blyheid, hoop en nuwe lewe ---
Ook in my ontwaak die Lente ---
Nuwe lewe --- Heerlik Lente ---
Ook na my het jy gekom
Met die reinste, mooiste blom.
Geskryf deur Joffie Janse van Rensburg op 28 Augustus 1940