'n Hoë priester
Ons het 'n Hoë Priester wie ingegaan
          het na die allerhoogste.
'n Hoë Priester wie met ons
          medelye kan hê.
'n Hoë Priester wie vir ons
          voor die altaar kan intree.
'n Hoë Priester wie vir ons
          voor God kan gaan staan.
'n Hoë Priester wie vir ons
          die offer gebring het.
'n Hoë Priester wie vir ons
          'n voorspraak is.