Hoofblad    
                     
                       
www.gedigtebundel.co.za
               
                   
Geskiedenis
     
Kontak
Om die sonskyn in ons lewe
Moet ons ons gedagtes wewe,
En die vreug vol lewenstrale
Bring geluk waar daar eers smarte
Sou bly woon het in ons harte,
Maar die sagte liefdestrale
Dryf die wolke uit ons lewe
Sodat sonskyn daar herlewe.
Geskryf deur Joffie Janse van Rensburg op 9 Januarie 1941